Webblad ontwerp deur.... Opticom Systems

Standard Bank

Standard Bank

Vodacom

Vodacom

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

CASTLE

CASTLE

Coke

Coke

Wellington
VO Brandy

Wellington VO Brandy

Capital Media

Borge

Rippel 90.5fm

Radio Rippel

Zambezi Mall

Zambezi Mall

Centurion Hotel

Centurion Hotel

ATKV

ATKV

BUSHBABY COMMUNICATION

BUSHBABY COMMUNICATION

Asara
Wine Estate & Hotel

Borge

Vuka Scuta

Vuka Scuta

Marina Seesout

Marina Seesout

Nellie van Staden

Nellie van Staden

Middel Partners

Middel Partners

Sarie

Sarie

Maxi's

Maxi's

VGA Prokureurs

VGA Prokureurs

EMI

Borge

Netcare 911

Netcare 911

Rekordz

Rekordz

Court Classique Hotel

Court Classique Hotel

OXYGEN

Oxygen

Standard Bank Jacaranda Nasionale Kunstefees 2011

Standard Bank

2011 SE FEES SAL BINNEKORT BEKEND WEES ASOOK DIE VENUE ,HOU DIE MEDIA DOP

Ons fees gaan na nuwe hoogtes styg in 2011

Hoekom ‘n Kunstefees in Pretoria?

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player



Pretoria, administratiewe hoofstad, met al sy bekoring, geskiedenis, kulture, nostalgie, Paul Kruger, die Uniegebou, tuiste van die Blou Bul en vele meer – dis hoogtyd dat ‘n volwaardige kultuurfees hom in hierdie roemryke stad vestig!

Ons wil dié uitdaging aanvaar deur die totstandkoming van die mees bekroonde kunstefees in hierdie wonderlike land van ons. As ambassade-stad wil ons inwoners van Pretoria asook mense van regoor die land blootstel aan die ryke verskeidenheid kulture in Pretoria. Ons wil mense meer bewus maak van die belangrike rol wat kunste speel in ‘n multi-kulturele Suid-Afrikaanse gemeenskap.


Steve HofmeyrWie:

Strategiese Venootskappe:
Hier het ons kennis en ervaring gekombineer met persone wat hierdie fees al vir ‘n geruime tyd saam droom. Soos die spreukwoord sê: “As jy dit kan droom kan jy dit doen”.
Elke vennoot aanvaar hierdie uitdaging ten volle en is oorgehaal om hierdie fees die mees suksesvolle een ooit te maak met behulp van borge en vennootskappe.

Wie gaan baat vind by die fees:

  • Help Seniors Fonds
  • CHOC Childhood Cancer Foundation
  • Die Pretoria Downsindroom Vereniging
  • ‘n Groot gedeelte van die opbrengs word in die fees teruggeploeg.
  • Fees-borge gaan ‘n geleentheid kry om ‘n welsynsorganisasie van hulle eie keuse te identifiseer aan wie ‘n gedeelte van die borgskap geskenk sal word.
  • Skole in die gemeenskap sal baat vind.
  • Kerke in die gemeenskap gaan ‘n geleentheid hê om deel te neem en ‘n inkomste te genereer.

Centurion Hotel

Jacaranda Feesaanbod!

Click here for Centurion Hotel Map

Tarief vir feestydperk: R545.00 per kamer per nag – die tarief sluit twee gratis feestoegangskaartjies in (kaartjies geldig vir dag van arrivering).
Kontakbesonderhede: (012) 644 6000 / centurionres@foreversa.co.za
Webtuiste: www.centurionhotel.co.za

Rekord

RiverMedia is die amptelike Tegniese Ondersteuningskonsultante vir die Jakaranda Nasionale Kunstefees.

RiverMedia

Pickfords

Netcare 911

Legacy HotelsATKVZambezi Mall

Vuca Scuta motorfietse. Kliek vir meer inligting

.Vuca Scuta Borg Logo